advertisement
Question
Posted by: Lee | 2012/07/09

Bloed in stoelgang

Goeiedag Dokter,

Ek is 36 jaar oud, my leefstyl is nie baie gesond nie. Gister en vandag sien ek bloed in my stoelgang - dit is helderrooi. Maar daar is nie bloeding op ander tye nie.

Wat kan dit wees?

Baie dankie :-)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lee

Bloed per rektum moet ondersoek word en ek stel daarom voor dat jy 'n gastroenteroloog vir 'n ondersoek en moontlike kolonoskopie konsulteer. Die bloeding kan weens aambeie wees of 'n klein skeurtjie van die anus. Ongelukkig is daar altyd 'n moontlikheid dat die bloed as gevolg van kolon patologie is en daarom is dit belangrik om 'n gastroenteroloog te konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

15
Our users say:
Posted by: Sonja | 2016/07/26

Bloed in Stoelgang help asb? Twee verskillende kameras al gedoen tel niks op.

Reply to Sonja
Posted by: Skippie | 2015/12/14

Boereraat vir aambeie - getoets en werk vir almal. mespunt Rooi poeier (by apteke) mespunt Alyn (Aluin) meng met lou water en drink drie oggende na mekaar op nugter maag. Moenie meer as drie dae gebruik nie, dit sal werk en vir lank uitgesorteer wees. Vir erger probleme, e-mail my by skippiesc@gmail.com

Reply to Skippie
Posted by: ashley | 2015/09/09

I need help

Reply to ashley
Posted by: Anonymous | 2014/04/15

Vir meer raad oor die go-heal kan julle my kontak by 0712052262 /britsleepar@gmail.com ek sal graag help

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/04/15

Hi kan ek julle raad gee vir aambeie al dai goodies opi rakke werk nie koop go-heal salf by go-life web site dit werk bja goed

Reply to Anonymous | 3 comments (hide)
Posted by: Skippie | 2015/12/14

e-mail my. skippiesc@gmail.com Ek het vir u regte raad sonder nonsens.

Posted by: Johan | 2015/12/09

Wie kan my help ek sukkel verskriklik met ambeie en niks wat ek gebruik werk nie

Posted by: Wilna | 2015/12/09

Het erge ambeie

Posted by: Anonymous | 2013/08/14

Ek het ook bloeding in my stoelgang kan dit moontlik veroorsaak word deur spanning ek huweliksprobleme gehad en die ergste is nou verby. Saam met dit het hulle by ons ingebreek verlede week en ek is baie gespanne en bang dat hulle dalk weer kan terug kom. Kan die bloeding iets daarmee te doen wees?1

Reply to Anonymous
Posted by: kobus | 2012/10/25

ek het krampe onder my naeltjie en soms word dit ongelooflik seer,dan kom daar ook bloeding voor in stoelgang,was nou al by 2 dokters en hulle kry geen fout.hoe maak n mens dan.dis gewoonlik na n aand se kuier.

Reply to kobus
Posted by: cindy | 2012/09/13

My vriendin wil glad nie meer eet nie sy verloor nogals geweig want syt nie lus om te eet nie , we''ll vanoggend sien sy helder rooi bloeding in haar stoel gang en kry soms pyne en so soos in di een kant onder haar sy en soms ht sy soos bo pyne gekry amper soos n mes wt ha steek wat meen dit is dit erenstig

Reply to cindy
Posted by: xyz | 2012/07/11

Lee Preperation H is n salf wat bedoel is vir aambeie, volgens wat jy se, klink dit soos inwendige aambeie, jy kry die salf en dan kry jy setpille, ek het nog altyd die set pille gebruik en dit help baie.''n Mens kan dit by die apteek koop, probeer dit,as dit nie help nie, probeer dan wat ,Same prop se,anders sal jy jou dokter moet gaan sien.

Reply to xyz
Posted by: Lee | 2012/07/10

What is preparation H?

Reply to Lee
Posted by: same prob | 2012/07/10

Hi Lee,

i have the same problem and ironically we''re almost the same age. Anyways, most common cause is probably internal haemrhoids (piles). go visit a GP, and get get meds. I was on Flagyl, and scheriproc for a week and it stopped.
Preparation H just seemed to irritate it more and make it bleed longer and a brighter red.

Reply to same prob
Posted by: Scientist | 2012/07/10

YOU ARE CHANGING INTO A ZOMBIE....

QUICK...GET TO UMBRELLA CORPORATION AS SOON AS POSSIBLE...

Reply to Scientist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement