advertisement
Question
Posted by: L | 2011-07-16

bloed in stoelgang

Ek is 5 maande gelede na my huisdokter weens rooi bloed in my stoelgang, die dokter het aan my meegedeel dat dit moontlik ''n aambei is en my behandel daarvoor. Sedertdien het dit met rukke weggegaan, maar die laastetyd, is daar erge bloeding, kan die oorsaak moontlik iets anders wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Die oorsaak van die bloeding in jou stoelgang kan moontlik iets anders wees en ek stel daarom voor dat jy 'n gastroenteroloog vir 'n kolonoskopie en ondersoek konsulteer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: renier | 2011-07-18

Ek het dit ook maar wat ek dink dit ook kan wees. My stoelgang is baie hard so dan skeur my anus oop as ek wel toilet toe gaan. Waarmee get die dokter jou behandel vir die ambei? as ek mag vra

Reply to renier

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement