advertisement
Question
Posted by: Anna | 2009/06/01

Bloed in slym as hy hoes

Hi Doc

My man is nou al vir die afgelope week siek met verkoue/griep maar hy is te hardkoppig om dokter toe te gaan. Gister aand toe se hy vir my dat daar ' n klein bietjie bloed in die slym was wat hy uit gehoes het.

Wat kan ek doen dit klink nie normaal nie.

Dankie
Anna

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anna
Bloed in die sputum kan wees as gevolg van 'n bronchitis of sinusitis. As hy koorsig is en die slym is ook groenerig of geel moet hy liewer antibiotika kry
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: andrew | 2016/01/12

Hi ek wil graag uit vind ek het brongitis gehaat november ek bly hoes van dai tyd al wat my help as ek so hoes is om n asma pompie te gebruik di blou ene ma do afgelope 3 dae hoes ek bloed slym ini ogend en my keel is erg seer ini linker kant pyn trek na my oor to ek heti mee mangels ni wat kan dit wes of wat kan ek doen

Reply to andrew
Posted by: Ronel | 2015/11/25

Hi ek is baie strek antibiotic. 3 soorte gelyk ons Dr se dis acute sinobronchitis. Dan met my bloed toetse wys ek het 'n virus want my telling is baie hoog. As ek my neus blaas en die slym uitspoeg is daar bloed by. Dis nou 5 dae en dit het my heeltemal oor geneem. Ek het geen krag bly moeg naar en duislig.

Reply to Ronel
Posted by: Nadia | 2015/10/28

Hi, help asseblief. Ek het sooibrand gehad en het gedink ek gaan opgooi. Al wat toe uitkom is slym met bloed. Ek het nie meer galblaas nie en het groot bariatric bypass malnutrition operasie so 18maande terug gehad...biliopancreatric diversion with duodenal switch. Wat kan die oorsaak wees van die bloed in my slym.

Reply to Nadia
Posted by: Anonymous | 2014/09/23

Ek ht bringitis en vou letterlik dubbeld as ek hoes van die pyn. Vanoggend het ek ook bloed gehad in my slym. Moet ek wag tot reeks antibiotika klaar is voor ek moet bekommerd wees?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement