advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009/06/11

BLOED IN KOP

Die laaste week voel my kop gedurig soos wanneer ' n mens kop onderstebo gesit het en die bloed het na jou kop gevloei. Ek kry ook soms hartkloppings wat my uitasem maak. My bloeddruk was nog nooit hoog nie. my ore is ook met tye toe, maar nie soos toe met griep of toegeslaan nie. Dit voel net weird. Kan dit dalk bloeddruk probleme wees

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anonymous
Ja ek dink jy moet liewer jou bloeddruk laat toets en ook sommer dat hulle 'n EKG doen om te kyk of jy nie 'n hart onreelmatigheid het nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement