advertisement
Question
Posted by: Adele | 2011-10-11

Blindederm ontsteking?

Hallo Dr
Ons het my dogter (9 jaar) gister by die dr gehad met pyn op haar maag (het by naeltjie begin en af beweeg na regs onder, koors, naarheid en effe pyn is die regter been) Die dr het getoets vir UWI, en die leukosiete was 2+. Die dr het voorgestel ons behandel eers die UWI met antibiotika, maar my dogter kla vandag dat die pyn erger is, nogsteeds regs onder, haar been voel lammerig en sy is nog steeds koorsig, maar geen nuwe simptome wat kan dui op ''n UWI wat erger kan wees nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Adele

Konsulteer so spoedig moontlik jou dokter, aangesien haar simptome of blindederm ontsteking dui. Dit is moontlik dat die blindederm verwyder moet word.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

17
Our users say:
Posted by: michelle | 2016-05-02

Hi almal eke gaan praat as myself .. ek is 16 ma het regtig baie seer in my maag by my naaltjie en huil van pyn eke kan ni regtig buk of strek en ook ni bie beweeg ni dan dit baie seer veral by my regte kant van my lyf my rug en maag kan dt dalk my blindederm wees ??

Reply to michelle
Posted by: janet | 2016-03-21

My dogter het verskriklike aanhoudende pyn by maag en rug. Sy bly koorsig en hou ni op met huil ni. Sy is 7jaar oud. Ek is bekommerd. Is dit blindederm mut ek by die dokter ytkom

Reply to janet
Posted by: Anonymous | 2015-09-15

Hi daar almal.... ek het dringend hulp nodig... my dogter het begin met pyne regterkant in lae buik 3mnde terug... die pyn het af en toe ingeskop... nou het ek haar doktr toe gevat en hy se dt is colon... maar al die simtome is van blindederm.... en het koors baie pyn regs onder en as sy loop steek pyn dit in regter been in... dokters het alle toetse gedoen en alles is reg.... hul het nou al tot en met 2000 mg antibiotika per dag begin ingee... en sy verswaak net meer.... en hulle se dt is stres related.... die kind was nog nooit siek nie... en nou praat hul sulke tjol..... ek weet verseker dai is blindederm maar hoe dring ek deur tot hulle???????? Hulp asb....

Reply to Anonymous
Posted by: suki | 2015-09-13

Ek het vir omtrent n week al pyn in my regter sy as ek op my maag druk is dit seer. My vriendin se dis my blindederm. Ek het geen naarheidnaarheid nie net n maag wat ewe skielik werk.

Reply to suki
Posted by: Anonymous | 2015-08-28

Ek het n pyn soos n wind wat nie wil uit kom nie, al vir 2 dae, wat kan dit wees

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015-08-15

Goeie dag. My kind het die 25ste Julie 2015 haar blinde derm laat uithaal. Blinde derm was septies. Die 12de Aug. 2015 woens. Het sy gehuil van maagpyn. My kind bly naar, het maagpyn en het hoofpyn.. Sy lyk nogsteeds bleek. Groete..

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015-07-19

Pyn aan my linkerkant en vreeslik krampe ek het ook baie winds van onderaf. My maag wrrk nie regtig nie maar is vreeslik naar. Dit begin elke aand van 1uur af tot so 5uur. Ekhet n bitter smaak in my mond en as ek burb ruik dit soos vrot eiers.

Reply to Anonymous
Posted by: renier | 2015-05-09

my blindederm was 15 jaar terug uit gehaal maar ek kry elke dag n skerp pyn in my regte sy waar die derm uitgehaal was. die pyn hou vir so 30 secondes en dan gaan dit weg> die pyn het twee weke terug begin en gebeer so een of twee keer n dag. wat kan dit wees? na die pyn weg gaan foel alles weer normaal , self as ek my sy druk, daar gees geen permanente pyn nie

Reply to renier
Posted by: J | 2015-02-19

My dogter (13 jaar oud)het gister n pyn onder by haar blaas gekry sy het gese syt winde maar dit is nogsteeds baie seer!! Sy het gestraand niks geslaap nie asgefolg van krampe (sy se dit voel heeltyd soos krampe en soms nalde wat in haar binneste steek ) ek het haar laat plat le op die grond en gedruk op haar blaas , het lings gedruk en na reg gegaan , ek het aan haar regterkant gedruk en sy het dadelik geskree "Eina" Ek het vir haar n bevispas gegee en sy het vir n lang ruk geslaap toe sy wakker word kon sy nie eers tot by die deur kom nie en het weer gaan le. Sy het my nie gese dat sy nie kon loop nie!!! Maar na so 20 min het sy opgestaan en buitentoe geloop na haar perde toe! Sy het baie beter gevoel maar daar was nogsteends pyn?? Sy wil niks weet van n dokter nie , wat dit is kamstag nie so erg nie??? Wat moet ek verder doen?

Reply to J
Posted by: Anonymous | 2015-01-12

Goeie More Ek het op hierdie health 24 af gekom toe dink ek miskien moet ek my bekommernis ook deel. Ek het oormatige suur in my liggaam hel al van laasjaar pyn in my regter sy reg onder my ribbes en strek tot heel af onder net bo my regter been dit kom en gaan dis nie erge pyn nie net ongemaklik partykeer het my maag ook steek pyne het al gedink dit is gal stene. kan iemand my dalk help of dit dalk iets is wat ek myself moet bekommer?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014-11-01

Ek was al by 3 verskillende drs en hul se ek het blaas infeksie en hoebloedruk hul het my op bloedruk pills gesit maar ek key nog dieselfdes simptome ek was vir n scio toetse en daar het hul optel dat ek infeksie het in my blindederm ek het pyne agter in my nek en hoofpyn en by naar nou en Dan key ekpyn in my lae rug of in my ribbes en my hele lyf is lam ek wail net by le wat van dit wees

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014-09-20

My man is 45 hy kla van pyn op sy maag aan die regte kant langs sy naaltjie ons is hier in Zambia kan dit sy blindederm wees hy kan nie beweeg nie en hy is nie naar nie maar baie seer. En hy is nie n man wat kla as hy nie lekker voel nie

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014-09-06

Hi ek is 34 jaar oud ek het pyn op my maag dis onder my naaltjie maar meer lings dis so seer ek kan nie op my maag druk nie wat kan dit wees asb

Reply to Anonymous
Posted by: jerome arnolds | 2011-12-07

my dogter 18 kla van erge maagpyn net onder naeltjie. Kan dit blindederm wees en wat is die simtome

Reply to jerome arnolds
Posted by: jerome arnolds | 2011-12-07

my dogter 18 kla van erge maagpyn net onder naeltjie. Kan dit blindederm wees en wat is die simtome

Reply to jerome arnolds
Posted by: Adele | 2011-10-17

Hi julle, wil net terug voering gee. Dit was toe my dogter se blinde derm, en die spesialis het dit Woensdag aand uit gehaal.

Reply to Adele
Posted by: b | 2011-10-11

Gaan vir ''n tweede opinie. My seun het op dieseldfe ouderdom met die selfde simptome wel blindederm onsteking gehad, Sien ''n pediater

Reply to b

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement