advertisement
Question
Posted by: Lin | 2008/10/21

Blindederm of IBS

EK het IBS nou al vir 10 jaar. Ek' s 29 jaar oud.
Vanaf eergister het ek iets soos miltsteek. Dis die heeltyd daar. As ek diep asemhaal is dit erger. As ek op my maag druk, langs my naeltjie en op my naeltjie aan die regterkant, is die pyn erg, maar nie ondraaglik nie.
Is dit ' n simptoom van IBS wat ek nog nie vantevore gehad het nie, of is dit dalk my blindederm?

Baie dankie vir u tyd.
Lin

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lin
'n Blindederm pyn begin op die naeltjie en beweeg na regs. Dit word progressief erger tot jy omtrent nie kan regop staan nie, jy is naar en koorsig en as jy op jou maag druk en dit los is dit baie seer.
Hierdie simptome kan ook die van 'n urienweg infeksie wees - as dit erger word sien liewer jou dokter
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

11
Our users say:
Posted by: bruce | 2016/02/28

Goeie dag aan wie dit mag aan gaan. Ek het met n pyn aan my linker kant op ge staan, net so Bo my linker kant se lies ek wil graag weet wat se pyn dit is asablief laat weet my op die email address brucedebeer88@gmail.com en baie dankie.

Reply to bruce
Posted by: Anonymous | 2015/09/17

haai ek kry ni kans om deur di dag te eet ni.ek eet maar min en ek is vol winde dit raas en grom binne in my ingewande. my maag is vol winde en dan probeer ek di winde opgooi en dan kom dar ook wit skuim uit wat proe soos disprin maar ek voel steeds gedruk van di winde en my maag is omtrent altyd leeg gee asb vi my raad.di winde raas tot binne my agterstewe

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/09/08

Hi ek het aan di regter kant van my naelkie n trek pyn maar dis ni aan houdend ni dis net as ek uit strek en op n sekere manier le wat ek dit kry ek het dit glad ni op di linker kant ni en dis no seer as ek daarop druk ni wat kan dit wees

Reply to Anonymous
Posted by: Anantjie | 2014/09/06

More Ek het deur die nag 'n erge klop pyn in die area van my blindederm gehad. Die pyn is nou na my linker lae rug area. Het steeds n pyn in regter sy.

Reply to Anantjie
Posted by: chene | 2014/07/25

Hi eks 15 jaar oud ht gister oggend my bja hard gestap op my blindederm ek kry nou bja erg pyne ht pille gedrink dt help ni ek kry die pyn prisies op my blindederm kani rrg loop ni kry pyne so dink julle dt my blindederm? Dt rrg baie seer

Reply to chene
Posted by: Anonymous | 2014/07/10

Ek kry n pyn in my maag...en as ek aan die regte kant van my naaltjie druk dan si dit seer maar die so erg nie?kan dit my blindederm wees?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/01/23

Ek het pyn aan linkerkant lanks naaltjie maar glad nie regs nie.. As ek soos afbuk om te gaan sit of le dans dit rerig seer ? Kan die my blindederm wees?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/11/08

hey ek het nu al van se 9 uur af pyn in my linker onder kant my been kry ook skerp byne en ek weet ni wat dit is nie.

Reply to Anonymous
Posted by: Barbra | 2013/11/08

Goeie dag ek kry so af en toe n skerp pyn in my regter kant se sy, dis baie seer en soms moet ek eers n rukkie plat le voordat dit weg gaan. Kan dit winde wees wat vas sit of my blindederm wees?

Reply to Barbra
Posted by: julius | 2013/05/25

Middag ekt n pyn lings onder op my derm dit voel amper soos n wind maar my maar werk normaal kan dit blindederm wees

Reply to julius
Posted by: riekie | 2013/03/17

Ek het nou n week terug het hulle n my blindederm uit gehaal maar nou is ek bekommerd dit is nogsteeds seer hulle het dit blykbaar met die kamera gedoen, ek het n veluitslag wat sulke wit knoppies as ek druk soos vog is in my nek en ken, my maag is so seer en nog baie opgeswel is dit normaal! Hoelank gaan dit vat tot ek weer normaal voel!

Reply to riekie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement