advertisement
Question
Posted by: R | 2008-11-14

Blindederm komplikasies - dringend

My man is 2 weke gelede in vir ' n blindederm operasie. Eers toe hy vir ' n checkup gegaan het na ' n week het hy gehoor dat sy blinderderm gebars het. Hy is nou terug in die hospitaal want hy is nou in erger pyn as wat hy was voor die operasie. Hulle het hom eers met antibiotika behandel en nou probeer hulle ' n anti-inflammitoriese middel. Die pynmedikasie wat hulle gee help ook nie, en dit is nou so erg dat hy sukkel om uit die bed uit te kom en nie kan loop nie.

Die dr het hom gevra of hy iets gedoen het waar hy homself seer gemaak het en hy het nee gese, maar hy is erg in pyn vandat hy laas naweek ' n groot stel trappe geklim het waar hy ' n paar goed gedra het. Hy wil dit nie vir die dr se nie want hy se dit is nie die probleem nie. Sal hulle hom beter kan behandel as ek die dr bel en dit vir hom se. Kon dit ook ' n probleem gewees het as hy verskriklik baie alkohol gedrink het?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Dit is baie belangrik dat jy die dokter kontak en alle inligting aan hom/haar bekend maak. Hoe alkohol inname kan infeksie veroorsaak en vererger.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: chane visagie | 2015-04-02

My seun 15 j oud. Het die 7 feb 2015 n blinde derm operasie ondergaan. Na die operasie het hy kort kort koors gekry. Na 4 weke so erg dat hy opgeneem is in diehospitaal met baie hoë koors. Bloed uitslae het gewys hy het baie hoë infeksie. Hy is toe op antibiotika gesit. Was vir n wrek in die hospitaal. So gaan dit aan. Kom en gaan. Hy is baie naar, hy gooi op met tye. Koors kom en gaan nog steeds. As hy ert is hy naar. Hulle bly net sê dis infeksie wat hy moes opgedoen het vd operasie. Ons het medies. Wat kan fout wees asb. Hy is n sportiewe kind wat nou vir 8 weke nog geen sport kon doen nie. Hy is n atleet en rugby speler. Maar sy gesondheid laat dit nie toe nie.

Reply to chane visagie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement