advertisement
Question
Posted by: Ria | 2012-02-20

Blindederm

Hi, ek loop al vir die afgelope week en ''n half met ''n pyn in my regter sy. Dit gaan oor in die regter rug in en dit is nogal seer, veral as ek lank staan. Kan dit dalk my blindederm wees of is dit iets anders?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ria

Dit is moontlik dat jou simptome weens 'n blindedermontsteking is, maar daar is talle ander oorsake, soos byvoorbeeld, endometriose, siste van die ovaria, ontsteking van die baarmoederbuise, nierstene, kolon patologie en inflammasie van die limfweefsel in die buik, wat ook uitgeskakel moet word. Konsulteer so gou as moontlik jou dokter vir 'n ondersoek en diagnose.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Amorie | 2012-05-08

Goeie dag. Ek het al vir ''n paar dae as ek urineer, in my regter kant van my plaas wat seer is.As ek op my maag drik net onder my naalkie in die middel is dit gevoelig(nie op my blaas, net bo dit).Gister aand het ek beging naar voel,sodat dit soos ''n slegte babelas voel.wat kan dit meskien wees?

Reply to Amorie
Posted by: Jaylin | 2012-05-04

Hi. ek wou hoor dat as n vrou sam geslaap het in Feb en sy kry haar Menstrohasie in Maart maar die hele April het sy niks gekry nie. en sy het n pyn onder haar maag aan die linker kant. is daar kanse dat sy kan swanger wees?

Reply to Jaylin

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement