advertisement
Question
Posted by: Louise | 2005-03-17

Blindederm

Het 14/03 pyn in die maag gehad (saam met vel wat voel of dit geabuse is) is gesê maagvirus. Nou het pyn na regter sy geskyf, wat my eenkant ongemaklik laat voel as ek beweeg en is sommer maar net daar vir lekkerte. Moontlik wat ? vermoed blindederm, maar ek weet nie. Wat moet ek doen wil nie geopereer word nie. Help asb!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Louise, die behandeling vir blindederm ontsteking is ‘n operasie vooordat hy bars. As dit erger word moet jy jou dokter so gou as moontlik sien want dit kan ernstig word. As jy my e-pos by CyberDoc@mweb.co.za sal ek vir jou iets stuur wat ek daaroor geskryf het. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Jessica | 2016-04-15

Hi,ek is 23 ek kry pyne aan my regterkant en linker kant bo my blaas dis baie seer ek was al 2 keer by n dokter daarvoor maar hy se net daar is infeksie in my buiste maar die goed wat hy my gee werk duidlik nie want die pyn kom en gaan ek sal dit bv vir n maand nie kry nie en dan skielik kry ek dit vir 2 dae en dan gaan dit weer weg.

Reply to Jessica
Posted by: bronwyn | 2015-09-10

Hi ek is 13. Ek het al die meer as n week n pyn in my regter sy.Ek bly nie by my ma een ek weet nie wat om te doen. Ek gooi op en ek kry lae koors. Ek het help nodig wat moet ek doen . Kontak my as julle dalk iets het wat help +27 73 117 6543

Reply to bronwyn
Posted by: Anonymous | 2015-05-18

eK HET VAN GISTRAAND SO 'N SNAAKSE GEVOEL OOR MY MAAG GEHAD MAAR VINNIG EHT DIT GESKUIF NA MY REGTERSY. EK KAN NIE BEHOORLIK DRAAI IN MY SLAAP NIE EN OOK NIE HOES NIE SO SEER IS DIT. MY BOBENE VOEL LAMMERIG EN DIE PYN TREK TOT AGTER. KAN DIT REGTIG BLINDEREM ONTSTEKING WEES. DANKIE EK KYK UIT VIR DIE KOMMENTAAR

Reply to Anonymous
Posted by: Ekke | 2005-03-17

Het dieselfde probleem gehad toe ek 18 was en het toe al die tyd probleme met my dikderm. Spastiese dikderm. Miskien moet jy maar eers suiwel heeltemal uit jou dieet uit skuif en kyk hoe gaan dit. Suiwel maak dikderm baie erg dat jy partymaal krul van pyn. Ek was tot opgeneem in die hospitaal wat hulle gedink het my blindederm is maar toe nooit was nie.

Reply to Ekke

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement