advertisement
Question
Posted by: Petro H | 2011/01/31

Blinde kolle

Hallo Dr.,
Ek kry gereeld hoofpyne, word byna elke oggend met ''n hoofpyn wakker vanuit die agterkant van my skedel. Ek is 61 jaar oud, het 4 nekoperasies gehad, die laaste een 9 maande gelede. Gewoonlik raak dit ligter of verdwyn ''n ruk nadat ek opgestaan het. Daar is egter iets anders wat my pla, soms is dit asof daar " blinde kolle"  voor my oë  is, as ek lees sien ek net gedeeltes van ''n woord, gewoonlik die regterkant. Soms so erg dat ek nie kan lees nie, ander kere weer net effens. Dan sien ek ook " silwer blitse"  aan die regterkant. My huisdr sê  dis die begin van ''n migraine, ek moet dan dadelik my medikasie neem, maar het nog nooit ''n hoofpyn na so ''n sessie gekry nie, dit kom skielik en verdwyn ook net so skielik. Geen pyn net lastig. Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Petro H,

Die blinde kolle in silwer blitze gebeur gewoonweg net voor ‘n migraine aanval, maa in sekere mense kan dit gebeur sonder die pyn.

As die kolle en blitze na ‘n rukkie verdwyn, dan is daar niks o moor bekommerd te wees nie.

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Louise | 2011/03/02

Ek kry al migraines van hoerskool af en met ouderdom het dit beter geword. Ek kry ook blinde kolle net voor ''n migraine. Maar die laaste week het ek so te se voltyds blinde kolle en dit gaan net nie weg nie. Dit sit ook nie oor in ''n migraine nie. Is dit iets waaroor ek bekommerd moet wees en wat kan dit dalk veroorsaak.

Dankie.
Louise

Reply to Louise
Posted by: Headache expert | 2011/01/31

Beste Petro H,

Die blinde kolle in silwer blitze gebeur gewoonweg net voor ‘n migraine aanval, maa in sekere mense kan dit gebeur sonder die pyn.

As die kolle en blitze na ‘n rukkie verdwyn, dan is daar niks o moor bekommerd te wees nie.

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement