advertisement
Question
Posted by: Annamarie | 2011/10/27

Blinde derm

Goeie dag Dr. My pa het Saterdag vir ''n blinde derm operasie gegaan. Die blinde derm was " vrot"  volgens die dokter en het ook ''n abses veroorsaak. Hy is reeds Sondag ontslaan. Hy is so siek na die operasie. Gaan elke dag terug dokter toe, en die dokter het vir hom gese dat dit is die gas en infeksie wat die ergere pyn veroorsaak, verder spoel sy maag en hy bring op geduring. Is dit reg dat hy so voel na die operasie? U terug voering sal waardeer word. Groete.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Annamarie

Die siekte proses kan lank neem om te genees. Wees geduldig, maar indien sy simptome drasties vererger, stel ek voor dat hy dringend 'n dokter konsulteer. Dit is is binne jou reg om 'n tweede opinie te kry, indien nodig.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: veruschka loreal dejager | 2012/02/04

helo dr dit is veruschka hier ek het n operasie 3 jaar deur gegaan maar sins daai tyd het ek pyne deur gegaan ek ht ook die selfde simptome help my dokter ek weet nie wat om te maak nie.ek het ook al na die dokters terug gegaan wat my ge opperreer het maar self hulle kon my nie help nie dokter nou leef ek met die pyn van dag na dag en nag na nag nie eens die pyn pille help my nie help my dokter ek is moeg van pyn



































.

Reply to veruschka loreal dejager
Posted by: BMJ | 2011/10/27

Ek dink jy moet inderhaas ''n tweede opinie kry - vat hom ongevalle toe. Dit is NIE normaal nie.

Reply to BMJ

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement