advertisement
Question
Posted by: hsjd | 2011/11/21

blasies op vel.

Goeie dag. My 5jarige het n stukkende plekkie in haar gesiggie gehad. Me die hitte wat met baie sweet gepaart gaan het sy outomaties gekrap. Nou ''n week later, vorm daar klein wit blasies op haar gesig arms en bene en as hulle bars of stukkend gekrap word, word di baie lelike en baie gevoelige swere. Sy het BETAMOX 250mg medisyne en SUPIROBAN salf gekry. Die apteker het gese hy vermoed dis n allergie. Wat kan dit wees. My kind is nou al verban by die kleuterskool en ander behandel haar soos n invaliede. Asb help dat ek my kind kan hetp want sy het nou heeltemal in n dop gekruip en weier om met iemand e praat. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sy het 'n staph bakteriele infeksie. Konsulteer jou dokter vir 'n verlengde kursus antibiotika om die veltoestand op te klaar.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Denise | 2016/05/07

Ek ht blasies kyk amper soos n puisie in my gesig mar onder by my ken ek is allergi vi produkte isbella garsia ek het met hul facial wash gewas dit ws ni di eerste keer ni mar di ander kere dit vinnig weg gegan di keer wl dit nt ni weg gan ni ek ws al dokter tu sd my gese dis n alergi dit jeuk en brand en as ek dit stukkend krap versprei dit ander se is stres ek ht al di gud weg gekry en tu ek stres dit trug ek kani mer di jeuk vat ni dis al by my mond hoeke . Wt mut ek dun hlp my asb kort ek iets in my liggaam of wt Danki Denise

Reply to Denise
Posted by: Anonymous | 2015/11/24

Hi ek sal graag wil weet ek kry water blasies hier en daar om my middel lyf en hier en daar op my sye wat rooi op die kante is. Lyk amper soos 'n blasie wat geform word as jy gebrand het met iets wat baie warm was. Ek sit ook met groot hoofpyn al vir 3 dae aan een en is baie koorsig. Hoofpyn raak soms so erg dat ek voel ek val net om en bly le.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement