advertisement
Question
Posted by: Lindi | 2009/02/18

Blasies op tong

Ek wonder of iemand kan help...

Het ruk terug sulke klein blasies/knoppies op my tong agter in my keel gekry.

Was by die dokter (dit was destyds) en hyt gese dit is maar effek wat keel infeksie op die tong het.

Maar, my probleem is, nou na jaar of wat, is hulle nogsteeds daar.
Is dit iets om oor te worry?

Hoe kry ek dit weg?

Eks bekommerd dat dit dalk iets meer ernstigs is.

Asb help!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lindi
Knoppies agter op jou tong is normaal - dit is klein limfkliertjies wat die keel help beskerm. Mens noem dit Linguale tonsils.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/10/12

Hello daar, ek sit met dieselfde problem, en is baie bekommerd want net soos met jou, weet ek van niemand anders wat dir het nie, het jy dlk al antwoorde gekry?

Reply to Anonymous
Posted by: Lindi | 2009/02/19

Eks nie seker of ons van dieselfde ding praat nie... Ek weet mens het knoppies op jou tong, maar hierdie is so groot soos vratte en niemand anders met wie ek gepraat het het dit nie.

So eks bietjie bekommerd dat dit nie normaal is nie...

Dankie vir jou hulp!

Reply to Lindi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement