advertisement
Question
Posted by: robyn | 2016/03/29

blasie op wang en agter veroorsaak kors

Blasie ontstaan slegs wanneer ek warm kry, bedompigheid, stres. was al by dermatoloog, twee van hulle. Een vermoed is rosacea en die een lupus, was op tertrasyl tablette, Dit help nie. Enige ander raad wat dit moontlik kan wees of medikasie wat gebruik kan word asb?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement