advertisement
Question
Posted by: Sumari Herbst | 2011/03/15

Blackouts

My pa, 65 jaar oud, kry deesdae gereeld " blackouts" . Wanneer hy ''n " blackout"  kry ervaar hy ''n vreemde sensasie in sy hande en arms, hy kry ook ''n snaakse smaak in sy mond. Dit duur gewoonlik tussen ''n minuut en 5 minute en wanneer hy uit die " blackout"  kom kan hy niks onthou wat die laaste oomblikke gebeur het nie alhoewel hy bewus is van alles om hom wanneer hy ''n " blackout"  ervaar. Eers heelwat later begin hy onthou. Dit het selfs al gebeur terwyl hy bestuur, maar was steeds genoegsaam by sy bewussyn om te besef dat hy van die pad moet aftrek. My pa is ''n boer en steeds baie aktief, ly nie aan hoë  bloeddruk of enige ander kwale/ hartkwale nie. Kan u dalk sê  wat dit veroorsaak? Groete Sumari

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sumari
Dit kan of 'n tipe epilepsie wees (hulle kry sulke "waarskuwings") of selfs 'n tipe migraine of "TIA's" wat 'n tipe mini tydelike beroertetjie is (http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmedhealth/PMH0001743/). Hy moet verkieslik 'n neuroloog sien vir verdere ondersoeke so gou moontlik.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/15

Hallo Sumari
Dit kan of 'n tipe epilepsie wees (hulle kry sulke "waarskuwings") of selfs 'n tipe migraine of "TIA's" wat 'n tipe mini tydelike beroertetjie is (http://www.ncbi.nlm.nih.gov/pubmedhealth/PMH0001743/). Hy moet verkieslik 'n neuroloog sien vir verdere ondersoeke so gou moontlik.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement