advertisement
Question
Posted by: Diek Oberholzer | 2010-03-01

Black outs

Raak flou, sak inmekaar, hande en mond bewe heeltyd gedurende aanval, wanneer bykom geweldige pyn in die middel van bors. Aanval was eers ongeveer 5 minute het vererger na 20 tot 30 minute. Weet na die tyd niks daarvan. Was al by verskeie dokters kon niks fout vind nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Diek
Dit klink vir my baie verdag van 'n tipe epilepsie wat jy kry - het jy al 'n EEG en neurologiese ondersoek gehad? Is daar iets wat jou waarsku dat die episode aan die kom is?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Diek | 2010-03-03

Ek het al ''n EEG en neurologiese ondersoek ondergaan maar volgens die neuroloog is dit nie epilepsie nie. Ek kry nie ''n waarskuwing voor dit gebeur nie. Ek sal graag ''n dokter wil sien wat my kan help om agter die probleem te kom, dit het al gebeur agter die stuurwiel van motor. Ander kere het ek my al stukkend geval. Kan u my asb help.

Reply to Diek
Posted by: cyberdoc | 2010-03-02

Hallo Diek
Dit klink vir my baie verdag van 'n tipe epilepsie wat jy kry - het jy al 'n EEG en neurologiese ondersoek gehad? Is daar iets wat jou waarsku dat die episode aan die kom is?

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement