advertisement
Question
Posted by: san | 2010/12/06

blaaspyn na sex

ek en my man is amper25jr getroud,het ''n gesonde sekslewe.wat my pla is die feit dat na gemeenskap het ek altyd erge infeksie opgedoen,ekt betadine-douche gebruik en verig wondere.,maar my ander probleem vd afgelope 8maande is dat net na seks dit voel asof elke keer blaas infeksie kry sonder enige werklike simptome..ek voel net ''n drukking,steekpyne in my binnebeen,voel soos koors(alhoewel geen tempratuurstyging)gevoeligheid op die buik..ook soms direk na seks is dit asof ek ''n brand steekpyn tot my maeltjie kry..ek was by ginekoloog,als 100%..hyt wel gese dat dit dalk " (cervititis???) mag wees.die blaas teen aan die cervix wand wat drukking op kry..ek ledig altyd my blaas voor sex...wat kan dit wees?..dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Dear San,

Jy het die korrekte persoon genader vir hierdie vraag, jou ginekoloog. Die simptome wat jy beskryf val binne hul spesialiteits rigting. Ek staan by wat jou Dr se.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: M | 2011/01/06

EK KRY OOK SOMS DAARDIE PROBLEEM.IS 14 JR GETROUD.GEWOONLIK AS EK DIT KRY IS DIT INFEKSIE.DIE DOKTER HET VIR MY GESE DAT DIT KAN WEES DAT EK EN MY MAN MEKAAR GEDURIG AANSTEEK.EK WORD GESOND DAN STEEK HY MY AAN EN ANDERS OOK.SO NIE EEN VAN ONS WORD GESOND NIE.EK KRY OOK PYNE WAT IN MY BINNEBEEN AFGAAN,MET PYN WAT TOT IN MY NAELTJIE GAAN.(GRAPPIE-MESKIEN WORD ONS NOU TE OUD VIR SULKE DINGE)STERKTE ps jy is geregtig om in jou taal gehelp te word.dis wet

Reply to M
Posted by: Woman | 2010/12/06

San, ek verstaan nou dat jy nie kan engels praat nie en dus kan ek verstaan dat jy jou nou in ''n dilemma bevind en redelik ontsteld kan wees.
Goed, kom ek verduidelik gou vir jou. Di eforum waar jy tans is, handel oor seksuele probleme, In afrikaans beteken " sexologist"  seksoloog. Die probleem wat jy het en waarna jy verwys, val nie onder ''n seksoloog se spesialiteit nie. Jy heyt ''n ginekologiese probleem. Ek stel dus aan jou voor om onder die " experts"  te soek na " gynaedoc" . Gynaedoc, rofweg vertaal, beteken ginekoloog.

Die ginekoloog is ''n baie beter spesialis om te vraa oor jou ginekologiese probleem as ''n seksoloog.

Ek hoop dit het darem jou taal-vrae opgelos. Ek sou ook voorstel dat jy darem engels leer praat, want ek kan glad nie verstaan hoe jy enigsins op die internet regkom as jy nie die belangrike wereld taal kan praat nie. Damelin bied bv. goeie kursusse in engels aan.Sterkte met jou probleem, ek hoop Gyanedoc sal jou kan help.

Reply to Woman
Posted by: san | 2010/12/06

IF THIS IS THE WAY THAT HEALTH 24 OPPERATES THEN I DON''T THINK ITS WORTH THE WHILE SPEAKING TO SO CALLED DR.''S ONLINE...MAY YOU GO FROM THIS TO WORSE!

Reply to san
Posted by: san | 2010/12/06

dis duidelik jy het hom nie deurgekom nie,seker nog in graad R

Reply to san
Posted by: @san | 2010/12/06

then go back to school you idiot!

Reply to @san
Posted by: san | 2010/12/06

wel ek kan nie engels praat nie...is daar dalk iemand wat my ordentlik kan antwoord..ek voel net dit is baie persoonlike kwessies en diegene wat dink als is ''n grap, gaan asb na ander webwerwe..

Reply to san
Posted by: @afrikaaners | 2010/12/06

Pls speak in english. Yes the sexologist will probably be able to help and understand, but some people cannot understand afrikaans very well but still would like to contribute.

Reply to @afrikaaners
Posted by: rascal | 2010/12/06

Good sexologist must be multilingual

Reply to rascal

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement