advertisement
Question
Posted by: Raad op! | 2012/06/18

Blaasontsteking??????

My dogtertjie van amper 5 sukkel gedurig met met ontsteking of infeksie. Uriene ruik skerp en sê  soms dit jeuk, maar sy kla nie so seer dat dit brand nie. Soms lyk dit ook asof sy nie kan knyp nie en is dit broek gedurig nat. Het al ook paar keer selfde simptome gehad as ons net klaar was met antibiotika vir mangels of iets anders.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jy sal 'n dokter moet konsulteer, aangesien die moontlik is dat sy blaasinfeksie of 'n swaminfeksie het. Behandeling sal deur die diagnose bepaal word.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/07/13

Hallo daar! Dk het van Dinsdag die 9 Junie af n brand pyn in my blaas en dit het net gebeur voordat ek gaan slaap het . Dit wil ni ophou brand en en ek het al alles probeer .kry niu verskriklike steekpyn wat baie seer is . Enige raad

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement