advertisement
Question
Posted by: Mariette | 2011/04/11

Blaaskanker

Ek het bloed in my urine van 2+ gehad. Ek het cybrobay 3x500mg gedrink. Nou het ek 1+ bloed in my urine. Ek het geen pyn al wat my pla is dat ek baie in die nag sowel as in die dag toilet toe gaan. Partykeer is dit min urine, maar meeste van die tyd is dit baie. Wat kan dit wees en hoekom bly daar bloed in my urine.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mariette
Bloed in die uriene is baie keer 'n teken van infeksie of inflammasie in die blaas. Dit kan ook partykeer gebeur as mens hard oefen. As dit nie weggaan nie, moet jou dokter ook net seker maak dat daar nie ander oorsake is nie, soos nierstene, of niersiekte. Die feit dat jy nog baie toilet toe moet gaan kan dui daarop dat die infeksie nog nie heeltemal opgeklaar het nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/04/11

Hallo Mariette
Bloed in die uriene is baie keer 'n teken van infeksie of inflammasie in die blaas. Dit kan ook partykeer gebeur as mens hard oefen. As dit nie weggaan nie, moet jou dokter ook net seker maak dat daar nie ander oorsake is nie, soos nierstene, of niersiekte. Die feit dat jy nog baie toilet toe moet gaan kan dui daarop dat die infeksie nog nie heeltemal opgeklaar het nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement