advertisement
Question
Posted by: Ivy | 2010-11-16

Blaasinfeksie se simptome

Is dit waar as jy blaasinfeksie het, hoofpyn, rugpyn en lae buikpyne kry?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ivy
Ja jy kan hierdie simptome kry met blaas of urieneweg infeksie. Beste manier om te kyk of daar fout is, is om uriene te toets
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016-06-14

Hello....ek urineer deesdae baie...brand partykeer..al le ek net brand dit nou en dan...en het nou en dan maag pyn en n hoofpyn ook vandat ek dit gekry het...en daar kom nog urine yt nadat ek kla is

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014-08-18

Hey. Ek kry so erg pyn dat eke skaars kan loop en dit wys dat eke geswel is op die linkerkant ......wat beteken dit Raad asb!!!!!!!

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013-10-30

Kan blaas infeksie versaak dat jy nie jou periods kan kry nie. Raad asb

Reply to Anonymous
Posted by: Rina | 2013-10-12

Ek het 'n erg maag pyn en dan ood derim pyn. Kan dit ook deur erg blaas infesie gebuir? Ek was by 'n dr ek het meds gekry. Maar ek kan nie eers ordentelik eet of ontlkast nie? Raad (asseblief)!!!

Reply to Rina
Posted by: Cyberdoc | 2010-11-16

Hallo Ivy
Ja jy kan hierdie simptome kry met blaas of urieneweg infeksie. Beste manier om te kyk of daar fout is, is om uriene te toets
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement