advertisement
Question
Posted by: wonder maar net | 2010/07/26

blaasinfeksie en hoofpyn

Goeiemore dokter Bets,##EK het van Donderdagaand af n ongelooflike hoofpyn. Geeneen van my gewone medikasie vir hoofpyne (Lenadol, Grandpa pille, Ibuprofen of Gen Payne) het gehelp nie. So is ek gister dokter toe, sy se toe dis blaasinfeksie en ook ligte sinusitits. Het vir my antibiotika gegee asook Synap Forte vir die pyn. Dis die eerste keer dat ek hoor blaasinfeksie kan hoofpyne veroorsaak? Die hoofpyne is wel baie beter op die oomblik, maar beslis nog nie heeltemaal oor nie. Kan dokter dalk bietjie meer lig werp.

Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo wonder maar net
Ja, nierinfeksie kan naarheid en hoofpyn veroorsaak - weet nie of dit die onderliggende koors is of die feit dat die nier dalk nie optimaal kan werk nie, maar ons sien dit nogal baie. Sien ook http://www.headacheexpert.co.uk/HeadachesCausedByInfection.html
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: michele | 2010/10/25

goeie dag
hoe help n mens iemand wat al vir baie jare verslaaf is aan hoofpyn pille en onlangs dit erken het. Sy drink om en 20 Lenadol''s per dag. Sy sukkel ook vreeslik met migraine''s sy is ook n ketting rooker.

Reply to michele
Posted by: Anita | 2010/08/03

Goeie more Dokter.
Ek vermoed dis blaasinfeksie het nou al week lank vreeslike drukking om te urineer vreeeslike gebrand en gejuk wat nie wil ophou. Ek het berriesap en pille gedrink maar niks wil help.

Dankie

Reply to Anita
Posted by: Cyberdoc | 2010/07/26

Hallo wonder maar net
Ja, nierinfeksie kan naarheid en hoofpyn veroorsaak - weet nie of dit die onderliggende koors is of die feit dat die nier dalk nie optimaal kan werk nie, maar ons sien dit nogal baie. Sien ook http://www.headacheexpert.co.uk/HeadachesCausedByInfection.html
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement