advertisement
Question
Posted by: A Barnard | 2009/07/22

Blaasinfeksie dringend asb

Ek wil net weet of kinders 2 - 3 jaar ook maklik blaasinfeksie
kan kry en as jy vermoed hulle het blaasinfeksie wat kan jy
vir hulle gee behalwe antibiotika kry jy iets vir hulle soos
citro soda wat hulle kan drink. As hulle blaasinfeksie het kan dit
hulle koorsig maak?

Baie Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo A Barnard
ja, klein kinders kan ook maklik blaasinfeksie kry. Dit kan hulle baie siek maak (koors, braking etc) maar dit is beter om hulle dokter toe te neem - hulle moet urine toets want hulle het dikwels antibiotika nodig. 'n Kind wat meer as 3 keer in een jaar infeksie kry moet verder ondersoek word vir onderliggende probleme soos 'n vernoude blaas pypie. Kinders se blaas infeksie sprei maklik na die niere toe en kan permanente skade veroorsaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Marie | 2015/12/20

Kan blaasinfeksie of nierpyp ontsteking maagpyn veroorsaak. Dogter is 11 jaar oud

Reply to Marie
Posted by: Hanli | 2009/07/22

Die beste ding wat jy kan doen is om hulle na ' n dokter toe te vat, want hulle niertjies kan ook skade opdoen en jy wil nie dit hê  nie. Citro Soda is meer proventative as ' n cure.

Reply to Hanli

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement