advertisement
Question
Posted by: essie | 2011-02-17

blaasinfeksie

Goeienaand dokter. Hoop u sal my kan help. Ek het gereeld blaasinfeksie. Ek is 65 jaar oud. Ek drink dan sitrosoda en harlemenses in die oggend en aand en dan drink ek van die tee van Annique Rooibostee vir blaas en nier infeksie. As ek iets geeet het wat suurderig was, dan voel ek dit behoorlik. Het vorige aand n bakkie yogurt geeet en die volgende oggend was dit erg. So dit wil vir my voorkom ek is sensitief vir iets wat bietjie suur kan wees. Cranberry juice is ook suur, sal dit help, kan ek dit propeer of sal dit die probleem ook aanhelp? Wat nog kan u voorstel kan ek gebruik om die probleem op te los. Mens kan seker nie aanhoudend citro soda gebruik nie en om elke maand antibiotika te kry is ook nie goed nie?

Sien uit na u antwoord. byvoorbaat dankie.

Vriendelike groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Essie
As mens meer as 3 keer per jaar blaasinfeksie kry is daar gewoonlik 'n mediese rede daarvoor(soos stene in die blaas of niere, of 'n blaas wat nie behoorlik leegmaak nie, of vernoude blaaspypie)Eintlik moet mens 'n uroloog sien as jy kort kort infeksie kry want dit is baie sleg vir jou niere. Cranberry juice onderdruk die groei van kieme in die blaas so help vir die simptome van blaasinfeksie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: nataly | 2011-03-08

hy dokter ek is 25 en was n week trug by my huis dokter wa hy vir my ge se het ek het inveksie hyt vir my antibiotika ge gee en my inveksie is nie weg ni ek het lae rug pyn en n drik pyn op my blaas en voel siek ok ek net bekomerd dit kan ly tot iets erenstag wil net weet wat om te doen en kan dit tot iets erenstag baie dankie

Reply to nataly

Posted by: Cyberdoc | 2011-02-18

Hallo Essie
As mens meer as 3 keer per jaar blaasinfeksie kry is daar gewoonlik 'n mediese rede daarvoor(soos stene in die blaas of niere, of 'n blaas wat nie behoorlik leegmaak nie, of vernoude blaaspypie)Eintlik moet mens 'n uroloog sien as jy kort kort infeksie kry want dit is baie sleg vir jou niere. Cranberry juice onderdruk die groei van kieme in die blaas so help vir die simptome van blaasinfeksie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement