advertisement
Question
Posted by: Ivy | 2010-11-16

Blaasinfeksie

Ek''t gister verskriklike pyn gehad onder andere blaas. Vanmore toe ek badkamer toe gegaan het om te piepie maar ek ruik iets is nie reg nie. Is dit raadsaam dat ek moet dr toe gaan of moet ek maar selfmedikasie by die apteek gaan kry?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ivy
Sien of jy nie dalk jou uriene kan laat toets by 'n kliniek of dokter nie. 'n Urienweg infeksie gee gewoonlik pyn oor die blaas, 'n gevoel van mens moet kort kort gaan pieps en melkerige slegruikende urine.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Susan | 2011-04-27

My urine in die oggende en gedurende dag, donker bruin en baie slegruikend. Sitro Soda help niks! Gaan al twee weke so aan.
Geen branderige gevoel met urinepassering nie!
Ek is 65 jr. oud!!
HELP ASB.
Susan.

Reply to Susan
Posted by: Ivy | 2010-11-16

Is dit waar dat blaasinfeksie die hoofpyne gee?

Reply to Ivy
Posted by: monique | 2010-11-16

ek kry altyd Peridium van die apteek of granberry pille of sap werk ook goed, hoop dit help n'' bietjie

Reply to monique
Posted by: lani | 2010-11-16

My boks Citro-soda sê  dat dit nie bakterië  verwyder nie. Ek het dit al gedrink vir blaas infeksies. Dit help vir ''n rukkie en dan kom dit weer terug. My raad is om maar dokter toe te gaan. Dit is nooit lekker nie, maar dis beter. My dokter waarsku altyd dat ek moet kom wanneer ek onraad vermoed. Hoop dit help! :)

Reply to lani
Posted by: jelly | 2010-11-16

Gaan koop citrasoda en drink drie keer ''n dag

Reply to jelly
Posted by: Cyberdoc | 2010-11-16

Hallo Ivy
Sien of jy nie dalk jou uriene kan laat toets by 'n kliniek of dokter nie. 'n Urienweg infeksie gee gewoonlik pyn oor die blaas, 'n gevoel van mens moet kort kort gaan pieps en melkerige slegruikende urine.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement