advertisement
Question
Posted by: Karen | 2009/09/01

Blaas pyn

Middag Dokter.

Toe ek vanoggend opstaan het ek ' n aanhoudende brand pyn oor my blaas/maag area wat my skoon naar en sweterig laat. Ek het nie ' n UTI nie en my urine brand nie, maar my maag pyn geweldig. Galblaas en Histerektomie gehad. Wat kan die oorsaak wees en wat kan ek daarvoor neem? al pynpille wat ek het is Brufen, maar dit het nie gewerk nie.

Danq.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
Laat jou dokter liewer kyk, veral as die pyn nie verlig met pynpille nie, en jou sweterig en naar maak - dit kan dalk vroee tekens van blindederm ontsteking of 'n niersteentjie wees
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Elize du Plooy | 2015/05/21

Ek het gister my period gekry en dinge het lelik verander deur die nag, ek kon amper nie slaap gisteraand nie so pyn my blaas.Vanmore staan ek op met n helse blaaspyne-krampe wat my nie wil laat rerop staan nie en ek vloei ook geweldig. AS ek urineer dan voel dit soos winde wat deur my blaas steek. wat kan so reg wees en wat kan ek gebruik?

Reply to Elize du Plooy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement