advertisement
Question
Posted by: Linda | 2010/08/24

Blaas probleem

Hi doc, ek is 42jaar en drink baie tee, +-8 koppies/dag.Ek kannie altyd betyds by die toilet uitkom nie, dan maak ek my pantie nat. My ma, 60jaar, het ''n blaas probeem en dra nappies en ek wil nie dieselfde opeindig nie. Ek het al pelvic exercises probeer, maar dit vat te lank. Kry jy apparaat om jou pelvic spiere gouer sterker te maak voordat dit heeltemal te laat is? Help asb. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Linda
Sien asb 'n uroloog - as jy net 'n prikkelbare blaas het kan jy dalk iets soos urispas gebruik maar as jou blaas uitgesak het, gaan jy dalk 'n operasie nodig he om die blaas te lig.
Sien ook http://kidney.niddk.nih.gov/kudiseases/pubs/uiwomen/
Moet asb nie minder water/vloeistof inneem nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Beatie Visser | 2010/09/01

Blaas het gesak

Reply to Beatie Visser
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/24

Hallo Linda
Sien asb 'n uroloog - as jy net 'n prikkelbare blaas het kan jy dalk iets soos urispas gebruik maar as jou blaas uitgesak het, gaan jy dalk 'n operasie nodig he om die blaas te lig.
Sien ook http://kidney.niddk.nih.gov/kudiseases/pubs/uiwomen/
Moet asb nie minder water/vloeistof inneem nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement