advertisement
Question
Posted by: velma | 2012/10/24

blaas of baarmoeder uitsakking

Dokter

Dit voel of iets afgesak het. Ek kan dit voel en wanneer ek urineer voel dit soos n ballon wat opblaas en wil bars. Urineer gereeld maar net bietjies op n slag. Dis die afgelope week pynlik wanneer ek urineer en dit voel dan asof alles uitsak.
Ek is 48. Het 2 maande oorgeslaan en die maand toe weer gemenstrueer.
Moet ek n uroloog of n ginekoloog sien?
Ek sal eers vanaf November op n mediese hospitaal plan wees.

Dankie
Velma

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You should see a gynaecologist. It sounds like a prolapse and could include the uterus or bladder or both.
Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/03/27

Goeie naand. Ek word dinsdag geopereer, baarmoeder prolapse en my blaas saam die uterus. Ek is ongelooflik bang. Kan julle my dalk meer inlugting gee wat ek kan verwag. Ek is nou 24, ek is bang want dus onbekend vir my. Die dokters het my verduidelik wat hulle gaan doen om my te help maar ek het so groot geskrik en nou wil ek net weet iemand wat dalk al deur so iets is of julle my kan verduidelik asb ?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement