advertisement
Question
Posted by: Bee | 2012-01-26

Blaas infeksie, lae bloeddruk terwyl swanger

Hello Dok,

Ek is 23 weke swanger en is die laaste 2 weke baie moeg, ek het my bloeddruk gaan toets omrede ek normaalweg lae bloeddruk het. Sondag 108/68, Dinsdag 102/62, Woensdag 124/72, Donderdag 120/64. Ek het van Sondag wat ek my bloeddruk gaan toets het baie sout goed, soos kaas, marmite ens geeet, maar voel nog steeds so paperig en sleg, my sig word ook aangetas en ek voel of ek net wil slaap en as ek motor bestuur wil ek ook aan die slaap raak. Ek het vanoggend my uriene ook gaan toets en die suster het gesê  dat ek baie witbloed selle in my uriene en klein bietjie bloed in het. Is dit gevaarlik vir die baba? en wat staan my te doen.

Ek is 36 en het my eerste babatjie op 11 weke verloor. My gynae het ook vir my gese dat ek nie myself moet weeg nie maar ek is niskuurig en wil graag weet, ek het in my eerste 4 maande baie naar geword maar nie opgebring nie en het baie min op ''n slag geeet, al te saam van die begin van die swangerskap het ek maar tussen 2-3 kilos op getel, is dit normaal?my maag word grootter en dit wil vir my voorkom of dele van my liggaam behalwe my maag en borste kleiner geword het.

Dok se raad sal baie waardeer word.

Groete
Belinda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Your tiredness is probably due to hormone chnages of pregnancy. The blood pressure is not particularly low. Try a multivitamin or Blackberry Elixir for energy.
White cells and blood in your urine suggests a bladder infection and you should have this investigated and treated. 2-3 kg weight gain is acceptable in early pregnancy. If you are eating better now, you should gain more weight.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement