advertisement
Question
Posted by: Ek | 2004/02/15

Q.

Blaas Infeksie

Hallo. Ek wil net uitvind of die volgende simptome dalk n blaas infeksie kan wees:

Ouderdom: 15
Geslag: Manlik

- Brand bokant regterkantste heup
- Seer wanneer urineer
- Krampe nou en dan in penis
- Penis wat brand nadat ge-urineer
ens.

Dankie, Totsiens!

Expert's Reply

A.

Expert ImageTeen expert

Hallo Ek

Hierdie is wel simptome van 'n blaas infeksie maar ook van nierstene! As jy sukkel met kroniese blaas infeksie, is dit goed om by 'n uroloog uit te kom.

T

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Sukkel met blaasinfeksie | 2006/04/07

Goeie middag

Ek sukkel met die volgende simptome: dit voel of my blaas baie vol is, maar as ek urineer, is dit baie min. Ek kan glad nie knyp nie,as my blaas besluit hy wil urinieer, doen hy dit.

My urien het ook 'n snaakse reuk, dit ruik vir my soos amoniak.

Help asseblief, is hierdie simptome vir blaasinfeksie of iets anders??


Reply to Sukkel met blaasinfeksie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement