advertisement
Question
Posted by: jolanda | 2011-05-10

blaas en nierpyp ontstekking

Hi dr
ek was nou al 3 keer by my gp met blaas en nierpyp ontstekking hy het 2 verskillende soorte antibiotika gegee en pynpille maar dit is nou al 6 dae wat ek seer het en die seer word net erger nou.ek het verskriklikke steekpyne agter in my rug by my niere en dit voel of my blaas wil omplof nou is daar n bloederige afskeiding dit is nie mensruasie nie ek het n historektemie gehad 5 jaar terug en het net die linker eierstok oor maar hy is nie die probleem nie het n laparoskopie gehad n maand terug en die sist en vergroeisels is verwyder.wat moet ek maak as die pille nie die seer wegvat nie.....??????

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jolanda

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n verwysing na 'n uroloog vra, sodat die oorsaak van jou pyn en ander simptome gevind en behandel kan word.

Groete

Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement