advertisement
Question
Posted by: Sonette Gertzen | 2012/05/07

Blaas en nierinfeksie

Ek was v 4 dae op antibiotika vir die infeksie . Water toets is gedoen daar was bloeding,proteiene en vette. Ek bly geswel oor my bo maag en onder maag en my borste geswel . Ek is ongemaklik in my eie liggaam oor die swelling . Die dr het my vir 6 maande op sandoz omeprazole 20 gesit . Wat kan die uitermatige swelling bly veroorsaak moet ek terug dk toe gaan . Sal dit oorgaan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sonette

Ongelukkig kan ek nie spekuleer oor wat die oorsaak vir die swelling is nie. Nier patologie kan verantwoordelik wees vir die swelling, veral as jy 'n geskiedenis van nierpypontsteking het. Ek stel daarom voor dat jy wel jou dokter herkonsulteer, sodat toetse gedoen kan word om die oorsaak te vind.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: chante | 2014/04/17

Hi ek het n pyn reg om my maag ek kani staan of sit en is naar raak flou ookdeur di pyn help asb

Reply to chante
Posted by: suska | 2012/06/06

ek ht nier pyne wat verskrikklik erg i,ek i altyd moeg en naar

Reply to suska

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement