advertisement
Question
Posted by: nataly | 2011/03/08

blaas en nier inveksie

hey dokter ek was n week trug by my huis dokter hyt vir my ge se ek het inveksie in my blaas en aner deele hyt vir my medikasi ge gee en dit gister al kla en ek nog steeds siek ek het erg pyn in my lae rug en blaas dan kry ek krampe en n drik pyn oner ek bang dit kan ly tot iets erenstag ek hom van ogend we gebel al wat .hy vi my se ek moet ma n botel sitresoda ga kry en dit drink asb help ek so bang kan dit ly tot iet erenstag baie dankie o ja ek is 25

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nataly
Nee-wat, jy moet maar liewer hom (of 'n ander dokter vir 'n 2de opinie) weer gaan sien sodat hy weer jou urine kan toets en kyk of die infeksie opgeklaar is. Citrosoda alleen dink ek nie gaan die ding doen nie. Nou-nou sprei die infeksie na jou niere toe en dalk het jy sterker antibiotika nodig.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/08

Hallo Nataly
Nee-wat, jy moet maar liewer hom (of 'n ander dokter vir 'n 2de opinie) weer gaan sien sodat hy weer jou urine kan toets en kyk of die infeksie opgeklaar is. Citrosoda alleen dink ek nie gaan die ding doen nie. Nou-nou sprei die infeksie na jou niere toe en dalk het jy sterker antibiotika nodig.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement