advertisement
Question
Posted by: Marli | 2011/09/25

Blaas

Wanneer ek die toilet gebruik maak ek seker dat ek druk uitoefen sodat my blaas heeltemal leeg is. Ongeag daarvan dan vloei daar urine uit wanneer ek nies of hoes. Dis is baie vernederend en ek moet daarna gaan was en skoon aantrek. Dit het begin die afgelope maande. Ek is op die voorbehoedinspuiting en menstureer nie vir die afgelope 4 jaar nie. Geen probleme met my vroudele nie en het nooit infeksies nie. Die enigeste verandering die laaste 2 weke is my dat my maagroetine van hardlywigheid verander het, dat omtrent elke keer as ek toilet toe gaan, dan gaan my maag ook Niks abnormaal nie, dit is eintli vir my absolute verligting.
Dankie Dr

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marli

Jou simptome is die van blaas inkontinensie. Jy sal 'n uroloog moet konsulteer om vas te sel is of jy 'n kandidaat is vir 'n operasie om die blaasnek te "herstel".

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement