advertisement
Question
Posted by: Stephan Kruger | 2010/12/18

Bitter smaak in Mond

More,

Ek het vir so paar dae nou al ''n bitter smaak in my mond en ''n lighte hoofpyn wat nie wil weggaan nie. Ek het ook my aptyt verloor.

Stephan

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Stephan

Tandvleisontsteking kan vir jou die bogenoemde simptome gee. Ander moontlikhede sluit gastritis (inflammasie van die maagslymvlies, asook gastriese refluks) en galstene in. Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n volledige ondersoek en moontlike verdere toetse konsulteer.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: ELIZE | 2015/04/28

Goeiemore, Ek is baie bekommerd oor myself. Ek het die afgelope paar weke chronies hoofpyne, baie erg ook met 'n galbitter smaak in my mond. Gister het ek vreeslik opgegooi en ek voel heeltemal lam en tam. Baie "bloated" en net niks lekker nie. Ek is 'n depressie lyer en 'n insulien afhanklike diabeet. Het ek rede tot kommer?

Reply to ELIZE
Posted by: Swertxb | 2011/04/15

ppto jvbdb -|-/liveconnect2.justinsystems.ca/pg/blog/read/2142/how-to-enlargement-penis yqphtw t gs q lxm

Reply to Swertxb

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement