advertisement
Question
Posted by: Onseker | 2009-03-23

Biostrath en spirulina

Ek gaan ' n baie snaakse vraag vra, so verskoon maar asb. Ek' s ' n 20-jarige man. Ek werk in die dag en studeer in die aande. Ek oefen ook so nou en dan. Ek gebruik die afgelope jaar Biostrath as ' n voedselaanvulling. Dit begin nou ' n bietjie duur raak en wil graag weet wat die verskil tussen biostrath en spirulina? Spirulina is ' n bietjie meer bekostigbaar maar ek wil net graag weet daar ' n verskil is?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Onseker
Spirulina word gemaak van 'n alge en Biostrath van 'n gis, en ek dink Biostrath bevat meer vitamine. As jy egter 'n goeie gebalanseerde dieet volg en 'n goeie multivitamiene gebruik soos Centrum, behoort Spirulina genoeg aanvulling te wees.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement