advertisement
Question
Posted by: Bekommerd | 2010/07/27

bindweefsel kanker

My vriendin het ''n knop in haar bors gehad wat kwaadaardig was en moes die bors verwyder word tesame met ''n aantal kliere. In 2 van die kliere is daar " iets"  ontdek en het sy gegaan vir verdere toetse . Daar is bevind dat die kanker in haar bors nie die normale borskanter is nie, maar afkomstig is van elders in haar liggaam . Die toetse het bevind dat daar op 3 plekke aanduidings is van bindweefsel kanker. Ek wil graag weet wat behels bindweefsel kanker en wat is die Engelse woord daarvoor.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bekommerd
Bindweefsel is fibrous tissue. Sien hierdie artikel vir meer inligting:
http://www.healthline.com/galecontent/fibrosarcoma
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anne Botha | 2010/11/16

Wil graag meer weet oor cholestrol en wat ek moet doen en nie moet doen.

Reply to Anne Botha
Posted by: Cyberdoc | 2010/07/28

Hallo Bekommerd
Bindweefsel is fibrous tissue. Sien hierdie artikel vir meer inligting:
http://www.healthline.com/galecontent/fibrosarcoma
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement