advertisement
Question
Posted by: Gerda | 2009/04/24

bilicor

Hi dr, Ek het hartkloppings gehad - 274 per minuut. Dit is toe gestabiliseer, maar ek moet nou bilicor 10 drink. Dit was al 4 maande gelede. Kan ek sommer net ophou met die pille? Ek het ook agter gekom dat ek geweldig baie gewig optel, kan dit agv die pille wees? Ek is moeg en lusteloos en skryf dit aan die gebruik van die pille toe, en wil dit graag stop
help asb!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Gerda

Bilicor kan wel jou simptome veroorsaak, maar konsulteer eers jou dokter of kardioloog voor jy die medikasie staak. Dit kan lewens gevaarlik wees indien jy nie die opinie van 'n spesialis inwin nie.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement