advertisement
Question
Posted by: Juantia van Wyk | 2010/03/18

Bilharzia

Vir hoeveel jaar bly bilharzia in jou liggaam / sisteem? Ek het dit in 1988 opgedoen en 7 jaar daarna is toetse gedoen en daar was nogsteeds slakke in/om my niere gevind.
Ek is steeds baie moeg, ens. Wil net weet of dit weggaan en weer terugkom?

Baie dankie en groete,
Juanita

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Juanita
Bilharzia is 'n parasitiese wurm en dis die eiertjies wat mens in die niere en derm kry. Die slakke is 'n draer van die wurm in die water. Dit mag partykeer nodig wees om meer as een kursus medikasie te neem om ontslae te raak daarvan. Jy sal dit nie weer kry tensy jy nie weer in besmette water was, of as die eerste infeksie nie heeltemal opgeklaar was nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/18

Hallo Juanita
Bilharzia is 'n parasitiese wurm en dis die eiertjies wat mens in die niere en derm kry. Die slakke is 'n draer van die wurm in die water. Dit mag partykeer nodig wees om meer as een kursus medikasie te neem om ontslae te raak daarvan. Jy sal dit nie weer kry tensy jy nie weer in besmette water was, of as die eerste infeksie nie heeltemal opgeklaar was nie.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement