advertisement
Question
Posted by: Loo | 2011/05/12

Bilazia

My seun het al baie lank balazia en kry dit nie onder beheer. is tans in die hospitaal met akute buikpyn en bloeding in stoelgange (geen diaree). Bilazia is is baie hoog opgetel, Hy gaan vir ''n labaroskopie vanmiddag. Sal die dr. dit optel as dit alreeds in die derm is en wat kan die behandeling wee. Het ook ''n hoe witsel telling.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Loo

Die dokter kan dit optel deur klein biopsies van die derm te neem. Die behandeling is jaarlikse dosisse van praziquantal. Komplikasies wat ontwikkel sal afsonderlik aangespreek word en behandel word. Die hoe witsel telling is hoog in reaksie tot die infeksie.

Kontak my gerus indien jy enige verdere vrae het.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Loo | 2011/05/19

Dok,
Die biopsies is uit en is alles positief vir Bilharzia.
My seun het weerstand teen die medikasie Cictiside en Bildiside (jammer vir die spelling). Die Dr. weet nie wat om nou te gee en soek nou raad orals. Wie spesialiseer in in die rigting? Hy is regtig baie siek en dit maak ons baie benoud dat daar nie iemand is wat regtig weet wat nou nie.
Loo

Reply to Loo

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement