advertisement
Question
Posted by: cayenne | 2009/10/13

bietjie boereraat

Beste dokter,

Laas Sondag kom my swaer kuier, vertel my hy gebruik nou cayenne peper vir pyne in sy bene en heupe. Gaan toe Maandag apteek toe (want die rooipeper in warm water opgelos is nie vir my nie!) en ek koop toe cayenne peper pille. Begin dit gebruik, en glo my - dis nou 9 dae later en ek kan in alle eerlikheid se hier is n boereraat wat wraggies werk!!

My heupe voel soveel beter, ek kan slaap in die nag, my elmboe wat so seer was, is besig om reg te kom en oor die algemeen voel ek net baie beter (tot my asma voel beter)..

As dokter dink dis nie n goeie raat nie, laat die ' ' webmaster' '  ,maar my stukkie verwyder...maar regtig ek voel beslis die verskil.

Groetnis en dankie vir wat dokter-hulle doen.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cayenne
Dis nie in jou kop nie - dit het regtig gesondheids voordele. Dit bevat capsaicin, 'n chemiese middel wat help vir pyn, sirkulasie en inflammasie. Dit bevat ook Vit C, E en karotene. Dis nou nie 'n "wondermiddel" nie, maar is 'n goeie aanvulling vir sommige mense met inflammatoriese probleme.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/10/14

Hallo Cayenne
Dis nie in jou kop nie - dit het regtig gesondheids voordele. Dit bevat capsaicin, 'n chemiese middel wat help vir pyn, sirkulasie en inflammasie. Dit bevat ook Vit C, E en karotene. Dis nou nie 'n "wondermiddel" nie, maar is 'n goeie aanvulling vir sommige mense met inflammatoriese probleme.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement