advertisement
Question
Posted by: Bella | 2010/01/28

Bewerasies

Hi Dok

Ek is nie ' n senuagtige mens nie en het geen regtige gesondheids probleme nie, maar die laaste paar maande bewe my hande as ek eet of iets drink. Ook net partykeer. Ek is wel nou baie ingestel daarop want dit gebeur as ek dit die minste verwag en veroorsaak dat die bewerasie dan erger is as gewoonlik. Ek verloor nie gewig of tel gewig op nie, ek is regtig baie gesond - behalwe vir gloukoom en Fuch' s kornea distrofie waarvoor ek Xalatan oogdruppels gebruik. Wat kan ek gebruik om die bewerasies te stop?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bella
'n Beta blokker help gewoonlik as dit net 'n intensie tremor is. As jy enige simptome soos stywe gewrigte, balans probleme, of stadige bewegings het, moet jy liewer jou dokter sien om te kyk of daar dalk 'n neurologiese probleem is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Jules | 2014/11/07

My hande bewe en as ek in situasies kom wat ek bv iets voor iemand moet doen is dit erger. My pa het ook so gebewe. My suster en een van my kinders bewe ook so. Dit het oor di jare vererger. Ek het ni gebewe as kind ni. My pa se niggie se kop bewe. Dit wil voorkom of dit oorerflik is. Ek het al purbloka gebruik, maar dit het net klein bietjie gehelp. Moet mens die hoeveelheid vermeerder? Ek het gelees op die blaaitjie in die boksie dat dit mens se metabolisme verlaag. Sal dit veroorsaak dat mens meer gewig sal optel? Ook dat dit mens se hartklop tempo verlaag. Hoelank kan mens die bloka pille aaneen gebruik. Wat sou hierdie bewerasie veroorsaak en is dit die begin van parkensons? Is dimensia ook oorerflik?

Reply to Jules
Posted by: jules | 2014/11/07

Ek het ook bewerasie in my hande. My pa het ook so gebewe. Een van my kinders ook. My pa se niggie se kop bewe ook. Wat sal dit veroorsaak. Ek het purbloka gebruik, ma di bewerasie wae ma nog daar. Klein bietjie beter. Wat sou dit veroorsaak?

Reply to jules
Posted by: cyberdoc | 2010/01/28

Hallo Bella
'n Beta blokker help gewoonlik as dit net 'n intensie tremor is. As jy enige simptome soos stywe gewrigte, balans probleme, of stadige bewegings het, moet jy liewer jou dokter sien om te kyk of daar dalk 'n neurologiese probleem is.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement