advertisement
Question
Posted by: WvZ | 2012/07/19

Besnyding of nie.

Ek is 51 en ''n insulien afhanklike diabeet. Ek gebruik my medikasie altyd reg en probeer reg eet. Met tye veral na seks is my voorhuid so seer dat ek byna nie kan urineer nie want daar het barsies of klein skeurtjies op die vel gevorm wat verskriklik brand en/of jeuk. Dit lyk ook soms of die voorhuid in die teruggetrekte vorm die penis wil verwurg. met ''n ereksie is dt nog erger. Sal dt help om my te laat besny? Ek het al verskeie salwe probeer maar dit wil nie werk nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jy kan 'n uroloog konsulteer, want besnyding is aangedui, aangesien die voorhuid vernou is en kroniese probleme sal veroorsaak.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement