advertisement
Question
Posted by: Mia | 2010/09/30

besering

Dok ek het my arm gestamp teen deurknop, was nogal seer en nou is daar ''n bloukol. Het op vorige keer my been teen die kar se deur gestamp en toe word dit ook blou-rooi. Is dit normaal? Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mia
Ja as mens hard genoeg stamp breek jy klein bloedvaatjies wat bloed onder die vel laat uitlek. As mens maklik blou kolle kry, kan dit wees agv medisyne (mense wat daagliks disprin of anti-inflammatoriese medisyne drink) of agv lae plaatjie telling ( kan kyk of dit 'n probleem is met 'n vol bloed telling toets)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/30

Hallo Mia
Ja as mens hard genoeg stamp breek jy klein bloedvaatjies wat bloed onder die vel laat uitlek. As mens maklik blou kolle kry, kan dit wees agv medisyne (mense wat daagliks disprin of anti-inflammatoriese medisyne drink) of agv lae plaatjie telling ( kan kyk of dit 'n probleem is met 'n vol bloed telling toets)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.