advertisement
Question
Posted by: madi | 2008/12/02

beroertes/aanvalle

my ma is 59jr oud, het op 46 beroerte gehad, 99% herstel, kry nou aanvalle soos volg: dronk gevoel in kop, vibrerende gevoel in regterarm af, dan sien sy iets soos ou rolprent wat voor oe afspeel, sy se sy kan weet nog wat om haar aangaan maar voel of sy in ander ruimte ingaan, wat kan dit wees, sy het ook hoe witb loedtelling en haar voete het geen gevoel voorkant nie, sy is al getoetrs vir epilepsie en beroertes maar dr se dit is nie een van die twee, wat kan dit wees, sy sweet ook verskriklik baie en kry baie diaree en bors wat toe is, ek waardfeer werklik as u my so spoedig moontlik kan antwoord! ek is baie bekommerd oor haar3

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Madi
Daar is heelwat redes vir haar simptome, het sy 'n neuroloog gesien? Dit klink tog soos 'n tipe epilepsie wat sy kry, en of sy dalk 'n neuropatie op haar bene het, maar dit kan dalk ook agv die ou beroerte skade wees. Die sweet en lae witbloedseltelling kan 'n teken van immuun onderdrukking of 'n bloed siekte wees en moet ondersoek word deur 'n spesialis internis. Immuunonderdrukking kan diaree en borsinfeksies veroorsaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement