advertisement
Question
Posted by: Sanita | 2012/01/20

Beroerte,regterbeen wat sleep en hand wat bewe

Goeiedag, my man het 4 jaar gelede ''n beroerte gehad wat die regterkant van sy lyf aangetas het. die neuroloog het voorspel dat hy skade gaan oorhou soos bv dat hy nie weer volle gebruik van sy regterhand sou he nie. ''n Wonderwerk het plaasgevind en na ses weke het hy ten volle herstel. Nou die laaste 2 weke begin die regterbeen weer las gee, dit het die naalde en spelde gevoel en begin sleep as hy moeg raak, en die laaste 2 dae het die regterhand nou ook begin. die hand wil nie lekker skryf nie, en is bewerig. kan simptome terugkeer of is dit ''n waarskuwing dat daar weer ''n beroerte op pad is? Ons wag angstig op u antwoord. Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sanita

Dit is 'n teken van 'n moontlike herhaling van 'n beroerte en hy moet so spoedig moontlik die ongevalle dokter konsulteer vir verdere ondersoeke en 'n verwysing na 'n neuroloog.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement