advertisement
Question
Posted by: Leonie | 2009-08-23

Beroerte/hart -DRINGEND ASB

Ek is 46j oud gebruik tand med cozaar 50mg vir bloedrud en 20 mg symbalta. Ongeveer n maand gelede het n boekgelees en vir n breek van n sekonde was dit asof my brein aan en af geskakel het was by dr het brein scan gedoen kon niks fout kry nie. Ek kry egtr pyne so te se reg om my regter bors partykeer op in nmy nekt en af in my likerarm , het die afgelope 1 week gevoel my gesig aan die regter kant voel snaaks veral onder die oog reg af en het ook 3 snaakse pyne in my kom gekry.
Was by nou vir mammogram alles normaal. Ek is baie gestres aangesien die gevoel an regter kan van my gesig erger word


DankieLeonie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Leonie

Erge spanning kan jou simptome veroorsaak. 'n Mens kan wel patologie uitskakel deur jou dokter te vra om 'n stres EKG te doen. Dit sal die moontlikheid van 'n hartkwaal uitskakel. Indien die pyn uit jou nek en skouers spruit en dan verwys na jou arms, sal jou dokter 'n nek x-straal moet doen om vas te stel of daar enige drukking op die senuwees is.

Behandeling sal van sy diagnose afhang. Intussen kan jy egter Robaxan 750mg, twee maal per dag probeer. Dit verlig spier spasma. Ek stel ook voor dat jy Atival SL 1mg gebruik, maar hiervoor sal jy 'n voorskrif by jou dokter moet kry. Die Robaxan is oor die toonbank beskikbaar.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement