advertisement
Question
Posted by: annelie silver | 2010/02/09

Beroerte

vader is 68jaar het 3 beroertes in een maand gehad. Het hoe bloeddruk,suikersiekte,hart probleme. Wat pla is dat die bloeddruk een oomblik hemelhoog is en dan weer val tot baie laag. Wat help om bloedruk weer op te jaag?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Annelie
Dit kan 'n newe effek van sy suikersiekte wees. Pyn, angstigheid, kwaad/ontsteld word en oefening kan bloeddruk opjaag.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: johan | 2010/02/10

bloeddruk gaan die hele dag op en af. Lae BD is beter as hoog.
jy sal op die ergste duiselig wees met lae bloeddruk. gaan sit net.
die bloed moet dun gehou word. Gaan le lekker op die bed en ontspan voor jy bloeddruk meet.
vermy stress

Reply to johan
Posted by: cyberdoc | 2010/02/09

Hallo Annelie
Dit kan 'n newe effek van sy suikersiekte wees. Pyn, angstigheid, kwaad/ontsteld word en oefening kan bloeddruk opjaag.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement