advertisement
Question
Posted by: anna | 2011-07-11

benoudheid

Hi
Ek kom nou net van die dokter af met die gedagte dat ek sinusitis het, sy se toe vir my sy is bekommerd oor my vinnige pols slag en dat sy hoor ek het hartkloppings. Sy se dit kan wees van die hoesgoed wat ek drink vir my benoudheid, as dit nie beter word nie moet ek gaan vir EKG.Sy het vir my antibiotika gegee vir die sinus om te kyk of dit help vir die benoudheid, maar eks steeds benoud.Is daar nie iets wat ek kan drink wat die benoudheid weg kan vat nie en nie vir my hartklopping gee nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anna

Dit is belangrik om die rede vir jou benoudheid en hartkloppings te vind. Ek stel voor dat jy jou hoesstroop en alle ander medikasie wat jy vir die sinusitis gebruik staak, behalwe die antibiotika. Konsulteer jou dokter vir 'n EKG en bloedtoetse om die oorsaak vir jou palpitasies te vind.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement