advertisement
Question
Posted by: Mirra | 2012-11-09

Benoude gevoel

Ek kry meer en meer hierdie benoude gevoel soos wanneer mens op n ''roller coaster'' ry. Daardie hol kol op die maag gevoel. Maar ek kry dit sommer enige tyd van die dag. Dit duur vir n paar sekondes en is dan weg. My probleem is dit gebeur ook wanneer ek bestuur en dit maak my bekommerd want dit is gevaarlik, vir daai paar sekondes is dit asof mens niks kan doen tot dit oor is nie.

Hoe gaan ek uitvind wat dit veroorsaak? Waarvoor kan daar getoets word?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Mirra

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer. Moontlike oorsake vir jou simptome, sluit diabetes, hoe bloeddruk, ooraktiewe skildklier of angstigheid in.

Groete






Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement