advertisement
Question
Posted by: Anna | 2012/02/22

Benoud

Hallo Dok, ek het nou seker al so drie jaar wat ek sullel met angs of so se die Dokters. Ek het gister weer " n paniek aanval gekry. Wat ek wil weet is het die aanvalle wat ek kry nie dalk iets met my derms of maag te doen. Ek kry so benoude gevoel in die middel van my bors wat dan afloop na my linker sy. Toe ek gister in die hospitaal was het hulle die ekg en x-strale met bloedtoetse geneem en niks fout kom vind nie. Kan dit wees dat ek dalk ibs het?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Anna

Spanning of angs kan prikkelbare dermsindroom vererger, maar ek dink nie dit is die oorsaak van jou paniek aanvalle nie. Vra jou dokter vir 'n voorskrif vir 'n antidepressant om jou angs te beheer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement